» » Oneplan Health Insurance | 1138961

Complaint / review / scam report
Oneplan Health Insurance
Swak swak swak

Complaint / review text:
Ek is nou al vir amper 3 jaar nie meer lid van oneplan nie en steeds trek hulle geld van my reking af ek gaan revurse dit net om weer n sms te kry hulle gaan dit aftrek hulle skuld my oor die 3duisend rand waarvan hulle gerieflik vergeet het hulle al baie hier verklaar en aan hulle al die bewyse gestuur maar steeds trek hulle die 444.77 af ek raak nou regtig moeg daarvoor want hulle skuld my nie ek hulle en na amper 3 jaar hou hulle aan hulle het geen autirisasion om dit meer te doen en ek sien dit as aangesien hulle my skuld as hulle weer gaan afrek gaan ek n saak by polisie aanhanig maak en ek gaan kleineise hof toe vir die geld wat hulle my skuld ek het al die eposse gstuur aan hulle maar mens kla hier ooor hulle hulle respond maar doen niks verder nie net sodat hulle kan se hier op jul webwerf hul respond.

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Oneplan Health Insurance

Country: South Africa   State: All Country   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.