» » Auto And General | 954650

Complaint / review / scam report
Auto And General
Hoekom moet ek met JULLE klient se skade sit?

Complaint / review text:
A&G se klient het deur ons besigheid se voordeur gejaag in sy dronkenskap & onder invloed van dwelms. Toe ek vanaf A&G probeer eis het, het hulle net hul skouers opgetrek & gese dat omdat HULLE klient onder die invloed van alkohol & dwelms was het HULLE klient sy polis voorwaardes oortree & daarom het A&G HULLE klient se polis gekanseleer & daarom het ons geen reg op n eis teen A&G nie. A&G het HULLE klient se geld gevat & wanneer HULLE HUL klient se geld vat neem HULLE VOLLE VERANTWOORDELIKHEID VIR HULLE klient. Ek as 3de party was NIE teenwoordig tydens HUL klient se ondertekening van HULLE klient se versekerings polis nie so HOEKOM moet EK gepenaliseer word vir HULLE klient se alkohol & dwelm gebruik & my in totale gemors los? A&G MOET 3de partye wat skade gely het agv HULLE klient se situasies in ag neem & hulle situasies na so normal as moontlik herstel & NIE agter elke verskoning in die boek probeer wegkruip nie. HOEKOM moet EK HULLE klient in sy persoonlike hoedanigheid dagvaar & onkostes aangaan om my situasie te normaliseer wanneer A&G JUIS vir daardie doel besigheid doen in die SA mark?
Ek sal NIEMAND aanraai om ooit met A&G enige besigheid te doen NIE. A&g stink

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Auto And General

Country: South Africa   State: All Country   City: Hoofkantoor

Category: Business & Finance

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.