» » Transunion Credit Bureau | 976246

Complaint / review / scam report
Transunion Credit Bureau
Credit bureau mess up

Complaint / review text:
2005 was ek onder administrasie geplaas deur prokereurs maar ek was nog nooit in hul kantoore of het enige rekeninge oor gegee aan hulle nie maar eks gelys hoe verstaan mens dit dan wil trans union he ek moet hof toe gaan om dit uit te sorteer so ek moet my tyd mors om hulle gemors reg te maak ek wil n leening maak by n bank maar hulle kan my nie help oor die ding wat oor my kop hang nie junie maand 2014 het ek per toeval uitgevind van die administrasie order teen my naam en vir die laaste 3 jaar sukel ek ook om n goeie werk te kry het al menigte male aansoek gedoen by groot camponies vir admin of of sekeraress werk en so aan staal maatskappy ens gaan vir onderhoud en dan lyk dit goed maar dan word ek afgekeer most likely omdat hulle credit checks doen meeste plekke het ook op hul vacancy ad clean itc record.
Dan tree mens in verbinding met transunion dan moet ek n duspuit optrek omdat ek weier om hof toe te gaan wat my nog n verder 20 gaan vat om my naam reg te kry dis mos nie regverdig nie veral as ek dit nie gedoen het nie ek mos klaar 9 jaar gesukkel nou nog 20 dae en ekt nou nodig dat dit reg gestel word

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Transunion Credit Bureau

Country: South Africa   State: All Country   City: Telephonic

Category: Business & Finance

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.