» » Electrolux Floorcare / Small Appliances | 1183035

Complaint / review / scam report
Electrolux Floorcare / Small Appliances
Geen Terugvoering

Complaint / review text:
Ek het gekla oor n stoom pot wat se enamel "non stick" wat af gekom het. Hulle was baie gaaf en het gese hulle sal dit vervang. Hulle het die pot afgelewer deur hulle courier Sky Net. Dieselfde dag mail ek hulle en se die pot is beskadig en gebuig. Hulle laat weet my wat die invoice nr. Is en ek stuur al die dokumente vir hulle d. I die aflewerings nota van Sky Net en ook hulle dokumentasie.
Hulle laat my weet per mail dit sal die die 8 ste Desember weer een afgelewer word.
Tot nou het ek niks ontvang nie en hulle bly vra vir n invouice nr sodat hulle n veandering van hulle courier kan doen.
Tot nou toe het ek niks verneem nie en hulle kom ook nie terug om my te laat weet wanneer hulle n ander pot gaan stuur nie.
Nou moet ek dit verwag hulle dat ek die hele dag moet sit en wag dat hulle die vervangende pot eendag stuur..
Ek het nie n problem met hulle tegemoet koming om die pot te vervang nie maar met hulle terug veering om n ander een te stuur. Ek weet ook nie wat ek met die gebuigde pot moet maak nie.
Soos dit met hulle gegaan het, het hulle dit is nou Alrick met n groot "bang" afgeskop en net so smoor alles.
Dit is sulke ding wat n mens teen die muur op druif.

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Electrolux Floorcare / Small Appliances

Country: South Africa   State: All Country   City: Kempton Park

Category: Miscellaneous

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.