» » Multichoice | 927907

Complaint / review / scam report
Multichoice
Videovision Entertainment and dstv Boxoffice

Complaint / review text:
Donderdag 29st May 2014 het Videovision Entertainment naamins Dstv en Boxoffice my gebel om vir my te se. Congratulate you have won a trip to robben island and a Mandela hamper from DSTV and Boxoffice! Daar was vir my toe gese? Die hamper sal na my toe gepos word, en daar sal n Email na my toe gestuur word waar ek asb op moet reply vir die trip na robben island toe. Het vir 2 weeke niks gekry of gehoor van videovision dstv of Boxoffice nie, en het begin navra doen. Nou word daar vir my gemail van na 2 weeke se wag dat ek NET die Mandela hamper gewen het! Toe ek vra nou waar is my trip na robben island, toe word daar vir my gese? Deer Nilesh Singh (That was won by another subscriber!) ek is jammer maar ek soek my trip wat ek gewen het! Lyk my as Dstv en videovision Entertaiment s? Jy wen iets word dit met iemand anders gedeel! Ek is glad nie happy met videovision nie! Ek soek my robben island trip wat ek gewen het. Soek nie die helfde van die prys nie! Dis n! Ek gaan die saak nie daar los nie! Videovision Entertainment 85 Richefond Circle 2nd Floor Ridgeside Office Park Umhlanga 4319.

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Multichoice

Country: South Africa   State: All Country   City: Videovision Entertainmen...

Category: Recreation & Entertainment

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.