Complaint / review / scam report
Edcon
No Help

Complaint / review text:
Ek het my rekening op die 29/04/2014 betaal so ook op die 29/05/2014, ek het preongeluk in die ref nommer twee nommers omgeryl edcon het my geskakel daar oor ek het aan hulle verduidelik wat gebeur het, so het ek die bewys van my betalings deur gemail na die emaill adress wat op hulle rekening staan toe geemail, maar die email wou nie deur gaan nie so het ek hom gefaks na 3 verskullende faks nommer wat hulle vir my gegee het. Nou wil hulle my gaan oor gee aan die krediet mense maar hulle hoe kan hulle dit doen indien hulle emails en fakse nie werk nie.

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Edcon

Country: South Africa   State: All Country   City: All

Category: Shops, Products, Services

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.