» » Krediet tystering

Krediet tystering
Reviews, complaints, fraud and scams reports

MacRobert Attorneys
Tystering

Ek en my eggenoot Hendrik Klynsmith het ons self onder administrasie laat plaas aangesien ons besigheid nie die mas kon opkom nie.Al die admin dokumentasie is deur Van Niekerk Admins (Pty) Ltd Hanteer Standard bank het nogtans my Crediet Kaart rekening oorhandig aan MacRoberts Prokureurs ek het die admin dokumentasie al ...