Complaint / review / scam report
Mwe
Hou aan geld vat na kanselasie

Complaint / review text:
Ek het n maand terug my rekening met hulle gekanseleer maar nogsteeds trek hulle geld af! Nou dat ek hulle bel dan se hulle die versoek om tge kanseleer is nooit ontvang nie en ook dat ek hulle nou mut nog n maand moet betaal om die diens te kanseleer! Hulle is vinnig om die diens te lewer wanner n mens op teken maar dan wanner dit kom by kanselaasies is daar altyd stories!

Die agent het ook van die bigen af nooit vir my al die invormasie gegee nie vanogend is die eerste keer wat ek uit vind ek het ooit n email adress by hulle gehaat! Weereens ook dat die agend nooit volle invormasie deur gegee is aan die kliente nie!

Agente doen nie hulle werk nie hulle weet nie watse implikasies daar aan die einde van die dag is nie! Al wat dit vir hulle is, is meer komiesie op die einde van die dag hulle gee nie eers die regte informasie vir mense nie!!!

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Mwe

Country: South Africa   State: All Country   City: Jhb

Category: Telecommunications

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.