Reviews, Complaints, Scams reports

Sylvia Steyn
Toner

Julle personeel het ons so jaar terug gekontak om toner te koop. Ons het twee gekoop, waarmee ons BAIE ongelukkig was. Dit is 'n baie swak kwaliteit toner. Die hele bladsy is besmeer met toner of sommige plekke druk hy nie eers nie. In Junie het hulle my weer gebel en gese ons het 'n kontrak waar ons nog 'n toner moet vat. Ek ...