Complaint / review / scam report
First National Bank
Fnb maak false beloftes

Complaint / review text:
Ek het geld getrek toe gaan die krag af het my kaart terug gekry en dadelik fnb gebel hulle het gese ek moet in kom het in gegaan n papier in gevul toe word dit vir my gese sal 7 dae vat dan is dit in my rec na 7 dae was niks het gebel toe gaan ek self weer na hulle toe toe word daar gese dit sal binne 24 uur in my rec wys weer niks nie bel weer fnb toe se hulle dat dit 5 dae sal vat hulle het antwoord gekry van hoof kantore en dat hulle se iemand het my gebel en vir my gese daar van niemand het my gebel nie die vroumens wat my help was op lunch vandag is die 5 de dag nog niks geld nie het gebel nou word dit gese die emails word rond gegooi en mense doen nie hulle werk nie wag nou nog vir n antwoord

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: First National Bank

Country: South Africa   State: All Country   City: Carltonville

Category: Business & Finance

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.