» » Standard Bank | 1044701

Complaint / review / scam report
Standard Bank
Inligting

Complaint / review text:
Goeie dag ek was op twee geleenthede by standard bank rietfontein, die eerste was saterdag 30 augustus 2014 by die bank. Ek het presies geweet wat ek gedoen wil h? So is ek verseker dit is verander, nadat ek my vorm geteken het is ek uit by die bank. Laat saterdag middag wou ek n eft doen ek kon nie, want my besonderhede is nie verander... Ek het op dinsdag 2 september n epos gestuur. Ek het die 5de september n terug voer gekry waar my id nommer gevra is. Ek het vrydag 5 september later die oggend weereens bank toe gegaan en weereens my besonderhede gaan verander... Vandag 9 september wil ek n eft van my rekening af doen... Toe sal ek mos nou weereens sien my selfoon nommer nogsteeds nie verander nie... Nou hoe nou gemaak... Met wie kan ek korrespondeer??? Want ek gaan nie weer in bank toe nie...

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Standard Bank

Country: South Africa   State: All Country   City: Rietfontein Pretoria

Category: Business & Finance

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.