Complaint / review / scam report
Absa
Huis Dak lekasie

Complaint / review text:
Ons het die huis 7 jaar terug gekoop by ABSA Bank en ons het die huis versekering saam uit gehaal. Ons het so jaar terug hulle laat weet dat die dak lek hulle het uit gekom en vir ons gese dit is (wear and tear). Maar ek kan nie verstaan hoe kan dit wear and tear wees nie want die huis se dak kan nie loop nie. Ons het nou so 3 weke terug hulle eise afdeling geskakel op 0860 302 011 hulle het ons 'n eis nommer gegee wat 2659011 is. Hulle het uit gekom kom kyk en foto's geneem. Ons het hulle gekontak om terug veering te kry. Hulle se weer hulle gaan nie die dak lek reg maak nie en so ook nie die cellings wat al gate in het nie. Want dit is te oud maar ek meen net hoekom het ons dan versekering. En hulle het ook aan ons herken dat die dag toe hulle die huis warder het hulle nie in die dak geklim nie. Ek voel net dis hulle werk om dit te doen en seker te maak alles is reg voordat hulle die huis warder. Sal julle ons asb net kan help. Ons betaal elke maand on versekering maar nou vir wat as hulle dan nie eers 'n mens wil help nie. Dankie Baie Mnr J en Mev MO Botha 084 2011 908 huis address 445 Vlierboom Straat Claremont Pretoria 0082

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Absa

Country: South Africa   State: All Country   City: Pretoria Cdb

Category: Business & Finance

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.