Complaint / review / scam report
Standard Bank
Owe me

Complaint / review text:
Ek het 'n personlike lening me hulle. Ek het Nov 2013 'n paiment gemis want my meisiekind was daardie jaar gebore en sy het baie siek geword. So ek het geld nodig gehad. Ek het vir hulle gebel en se dat ek agter is en dat hulle 2 paiment af trek. Hulle het eers Maart 2014 2 peimente gevat. Maar na dat hulle my krediet waardigheid op geneek het om elke keer 2 Debiet orders elke maand af laat gaan het. Ek het elke maand gebel maar niks het gebeur nie. Nadat ek weer 2 paimente af gevat het het ek besluit om die met die bestuur te praat. Ek het toe met Franscicsco het my belowe het als sal uit sorteer word. Hy het vir my 'n ref gegee van 7001625666. Hy het gese sodra die geld in is op die 14/06/2014 moet ek hom weer 'n lui gee dat hy my paimente kan skuif na die 25ste van elke maand. Na die 14de het ek op die 17de weer gebel om te hoor hoekom my geld nog nie in was nie. Ek wou weer met Franscisco praat maar was nie daar nie. Ek het toe met Lebo gepraat en sy het vir my gese moet met die tak praat want Hulle moet die geld oor betaal. Ek het toe die tak gebel en weer met bestuur gepraat wat toe vir my se ek moet met my eie take praat. Ek is weer 'n ref 590 90595. Ek wag nou.

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Standard Bank

Country: South Africa   State: All Country   City: All

Category: Business & Finance

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.