Complaint / review / scam report
Spur Steak Ranches
Bottomless ribs

Complaint / review text:
Spur het die beste ribs... Maar die ribs wat mens altyd daar kry en die ribs wat hulle nou op promosie het is beslis nie dieselfde nie! Die bottomless ribs is aaklig! Ek sal dit nooit weer bestel nie, en beslis ook vir niemand aanraai om dit te doen nie. Dit is uitgedroog en die kante is gebrand. My man het 'n tweede porsie gevat, maar dit nie eers geeet nie. Dit lyk soos kos wat iemand nie wou geeet het nie en toe net weer warm gemaak is. Dankie, maar beslis nee dankie!!!

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Spur Steak Ranches

Country: South Africa   State: All Country   City: Arrow Ridge Spu

Category: Cafes, Bars, Restaurants

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.