Complaint / review / scam report
Tuscan Bbq
Pathetic Food and Hygiene

Complaint / review text:
Absoluut pateties - baie ongelukkig met die kos wat ons vanaand ge-eet het die carvery was so droog soos die woestyn (proe soos graad c vleis) die een nagereg was suur - sushi rys was suur. Die chicken livers proe asof dit vrot is, die uie-ringe was yskoud en nog baie ander klagtes oor die kos - die badkamers was so disgusting het net daar en dan besluit om te loop. Daar word service charge somer by die rekening gesit sonder om n mens inkennis te stel, dan tip ons nog die Kelner ook nog en hy bly stil daaroor - die aangehegde foto se dat n mens een gratis koeldrank p/p kan kry ons het nie eers en moes betaal het vir ons koeldrank!!! Wat n Nare ervaring Sal niemand aanraai om ooit na julle te kom.

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Tuscan Bbq

Country: South Africa   State: All Country   City: Groenkloof

Category: Cafes, Bars, Restaurants

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.