Complaint / review / scam report
Spur Steak Ranches
Spur bad outing

Complaint / review text:
Ons as gesin (2 kinders 5 groot mense) het van ons plaas af 47km vanaf ons naaste Spur gery om lekker te gaan eet. Ons het voor die spur se deur weer om gedraai want daar was nota op wat se hulle maak 7h toe weens die krag wat afgaan 8h. Ons was 7h daar en hulle het nog meer as genoeg tyd gehad om ons te help. Jammer ons maak toe! Ons het oor die pad gestap na Maxis toe, wat gese het enige tyd help hulle ons as ons binne 5 min sal kan bestel!!!
Dink dit is uiters SWAK dat hulle al 7h toe maak vir krag wat 8h afgaan
Dankie Maxis vir julle puik diens!!!

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Spur Steak Ranches

Country: South Africa   State: All Country   City: Iversdal

Category: Cafes, Bars, Restaurants

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.