Mentopart
Reviews, complaints, fraud and scams reports

Mentopart
Formula5 is Awesome

Hi, ek is Marleen Du Preez en ek is woonagtig naby Lichtenburg. Hoop nie dat die droogte jule ok so erg vang soos vir ons nie. Ek sien jou versoek op halo peter en jy is welkom om my te kontak. Ek is al meer as twe jaar "on the go" met formula5 en eerlikwaar dit werk en ek self maak my "pond" hoor. Mentopart het n baie ...

Mentopart
Danie dit was my vooreg om jou te help

Ek is Danie Viljoen. Ek het nou na Halo Peter gekom om n goeie posetiewe aanmerking te maak vir Cell C se diens en kyk toe sommer Mentopart. Ek kan en wil eerlik waar ne se dat in die bykans 15 maande wat ek die Formula5 program het werk dit nog elke dag vir my en het ek maand vir maand goeie wins hieruit gekry. Ek lees hier na ...

Mentopart
Fast5

I also struggle to get the program up and running since December 2014. I was promised a life session and lost my TAB account. I wonder If the good messages are true. Prove me wrong, please. I don't mention any names, it is not my nature. Thanks for nothing. You will know who I'm talking of? ...

Mentopart
Baie dankie. Mony well spend

Ek skryf graag net n kort weergawe van my en my man se opinie wat formula5 van Mentopart aanbetref. Baie dankie, ons is deel vanaf einde Oktober 2014 en alowel ons die eerste paar dae gesukkel het, eintlik maar oor die swak internet wat ons gehad het, het ons in November en Desember lekker winste bymekaar gemaak. Ons het ...

Mentopart
Thank you all, you guys are the best

You know I complain a lot when you don't get service however when you come across a company like this I am actually speechless, going out their way is the norm and dealing with a person like Dion and Corrie. Well what can I say, they are so amazing and goes the extra mile every time. Thank you Mentopart for the opportunity into ...