Complaint / review / scam report
Sylvia Steyn
Toner

Complaint / review text:
Julle personeel het ons so jaar terug gekontak om toner te koop. Ons het twee gekoop, waarmee ons BAIE ongelukkig was. Dit is 'n baie swak kwaliteit toner. Die hele bladsy is besmeer met toner of sommige plekke druk hy nie eers nie. In Junie het hulle my weer gebel en gese ons het 'n kontrak waar ons nog 'n toner moet vat. Ek het baie gekeer en wou glad nie die toner he nie. Hulle het aan gehou en aangehou. Hoe meer ek vir hulle se ek soek nie een nie het hulle weer en weer en weer gebel. Ek het toe later net om hul van my nek te kry weer een gevat. Dit is 'n groot gemors kan hom glad nie gebruik bladsy swart of geen druk werk party plekke.

Ons skool is BAIE BAIE ongelukkig met julle prokuk.

Contact information:
Author: Laerskool Stellaland


Offender: Sylvia Steyn

Category: Computers & Services

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.