Complaint / review / scam report
Thrifty Car Sales
Still waiting after 5 months

Complaint / review text:
Ek het i motor In Maart 2014 kontant gekoop en binne 2weke ondek dat die sleutel eintlik gebreek is en met gom vas gemaak is. Ek het die sleutel terug geneem en hulle het gese ek sal i ander een kry. Dis noual 5maande en ek het nog nie my spaar sleutel ontvang nie. Ek bel toe weer die verkoopsman waar hy my terug gebel het en vir my gevra o ek nie Kia motors toe wil gaan nie want hy het glad nie meer my besonderhede nie en dat ek die VIN nommer vir hulle moet gee. Ek het toe ingestem en gese dus reg maar het weer daaroor gedink en besef dat ek die klient is en ek moet dan nou self moeite maak vir iets wat nie my fout was nie. Ek stuur toe i email aan die verkoopsman om te se hoe ongelukkig ek is en dat ek nie meer agter hulle gaan bel en moeite maak nie en dat ek dink hulle "aftersales" diens nie dieselfde is sos die dag toe ek die motor gekoop het nie. Tot my verbaasing bel die verkoopsman my terug en vertel my dat sy diens baie goed was en dat hy moeite gemaak het om die motor by my werk afgelaai het en dat hy i goeie motor aan my verkoop het en dat hy glad nie beindruk is met my email nie. Ek voel as klient het ek die reg om te se hoe ek voel en ek voel verneederd. Wag nog steeds

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Thrifty Car Sales

Country: South Africa   State: All Country   City: George

Category: Miscellaneous

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.