Complaint / review / scam report
Insane Bikers
Pasop vir Insane Bikers Rustenbur se herstelwerk!

Complaint / review text:
Ons het so paar maande terug in September 2014 ons Gomoto - Loader na Insane Bikers in Rustenburg gevat oordat hy nie wou start nie.
Hulle s? Toe dis die Valve wat gebuig het en sit toe 'n nuwe valve eers 'n maand daarna in.
Ons ry toe die bike van hulle af tot by ons perseel so 2km selfde problem en vat hom terug, waar hule toe s? Dis die valve guide wat gebuig het hulle moet 'n nuwe Head op sit en dit neem toe ook 'n rukkie.
Hy ry toe reg vir so net oor 'n maand en begin weer probleme gee waar ek hom toe weer Insane Bikers toe vat en hulle toe s? Dis die Clutch.
Ek wag weer 'n maand wat ek hulle heel tyd moet bel vir terugvoering waar hulle heel tyd s? Hulle wag vir parte ens. Vrydag die 7de Februarie 2015 s? Hulle ons kan die bike kom haal hy is nou reg. Ons ry hom toe en met sy eerste delivery 6km v? R breuk hy weer en word terug getou Insane Bikers toe waar ek hulle vandag weer moes bel om te hoor wat is nou weer stukkend. Die werker antwoord my baie arrogant en s? Dis die gearbox en wil my glad nie die eienaar se nommer gee nie. Daar was dan niks fout met die Clutch nie wat hulle dan verniet vervang het weer teen 'n duur prys. So pasop vir Insane Bikers se herstelwerk

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Insane Bikers

Country: South Africa   State: All Country   City: Rustenburg

Category: Miscellaneous

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.