Complaint / review / scam report
Global Carbon
Global Carbon / G Carbon Spam

Complaint / review text:
Global Carbon belowe als maar hulle produk lewer NIE. Hulle geld terug waarborg glo my na amper 2 jaar gebeur ook nie! Moet asb geen van hulle produkte koop nie. Hope mense het my al gebel i. V. M. Die produk (UPS of POC) voordat hulle dit gekoop het en gelukig kon ek hul van my en baie ander se ondervinding met Global Carbon of GCarbon vertel en afgeraai om produk te koop. As jy dalk oorweeg om 'n produk van Global Carbon te koop dink weer en lees ook wat ander mense se ondervinding is. Doen navorsing. Daar is verseker produkte om te koop wat regtig werk en ook 'n naverkoop diens kan lewer. Vir meer inligting of as jy een van die baie mense is wat die produk reeds gekoop het en ontevrede is, skakel my by 082 924 6560 of e-pos Japie

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Global Carbon

Country: South Africa   State: All Country   City: Pretoria

Category: Miscellaneous

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.