Complaint / review / scam report
Lewis Stores
Mense is ongeskik en help nie

Complaint / review text:
3de sitkamerstel in n jaar vanaf r6000 na r20000 en nie een hou nie een hou nie. As jy met die bestuurder res praat dan het sy n houding teenoor jou as klient en hulle is nie baie behulpsaam om te help nie. Maar as lewis geld soek is hulle vinnag om jou te bel. Ek soek nie meer lewis se nie hulle moet dit kom haal en my geld terug gee. Sal nooit weer by hulle koop nie

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Lewis Stores

Country: South Africa   State: All Country   City: Klerksdorp

Category: Shops, Products, Services

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.