Complaint / review / scam report
Vodacom
Baie swak diens...

Complaint / review text:
Ek was 3weke terug by Vodacom Cape Gate. Ek het reactivation vorms ingevul en al die gelde betaal wat ek moes, die vrou vir my ges? My lyn sal binne 7dae geaktiveer word na 10dae toe is my foon nog nie reg ek het weer ingegan na die tak toe by Cape Gate hulle het ges? Da iets fout met die sisteem my foon sal binne 48uur reg wees... Na nog 3dae was my foon nog nie aan ni ek het hulle gebel met 'n vrou gepraat wat glad nie weet om met 'n kliente te praat en ges? Hulle bel my terug sy gaan uitvind en sy het nooit na my toe terug gekom ek het weer gebel toe se die vrou weer vir my ek moet account department bel hulle sal my dan help maar ek moet dit self doen hulle kan nie, ek het meer as R200 se airtime uitgebel toe ek uiteindelik by hulle uitkom toe s? Die man vir my hulle het geen dokumente van my ontvang so ek moet weer in gaan en dit dokumente weer gaan faks want hy kan niks doen sonder die dokumente ek het weer die tak gebel toe die hoofkantoor gebel hulle ook gese hulle gaan my terug bel nog niks weer gehoor toe ek die volgende dag weer bel toe se die dame sy gaan dit nou uitsorteer en my laat weet en nog niemand het my gebel... Ek is nou verby...

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Vodacom

Country: South Africa   State: All Country   City: Brackenfell

Category: Telecommunications

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.