Complaint / review / scam report
Vodacom
Vodacom

Complaint / review text:
Ek het geupgrade by Vodacom laas Saterdag. My foon het nie sein opgetel nie. Dinsdag vat ek hom terug vodacom toe. Die man wat my gehelp het het gese die simcard reader werk nie en hulle moet my foon instuur vir repairs. Toe ek vir hulle se dat die krediet wet demands dat hulle my foon moet omruil vir n nuwe een want dis in die 7 dae tydperk toe se hulle hulle doen dit nie meer nie. My redinasie is net oor 6 maande werk die foon weer nie en dan moet ek dit herstel. Dan sit ek met n gebreukde foon vir 2 jaar tot ek weer moet upgrade. Ek is baie ongelukkig met Vodacom en ek dring daarop aan vir n nuwe foon.

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Vodacom

Country: South Africa   State: All Country   City: Iver Square

Category: Telecommunications

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.