Complaint / review / scam report
Lekkeslaap. co. za
Lekkeslaap Vir Nou en Vir Ewig

Complaint / review text:
Hiermee wil ons jul opreg bedank vir jul geduld, hulp en vriendelike diens. Julle is Awesome verby!

Ons sien baie mense het hul se te se en kla so bietjie maar luister asb na die volgende.

Ons het 'n bespreking gemaak met lekkerslaap se ongelooflike maklike webwerf na 'n bestemming in Thabazimbi. Ons is toe gekontak deur Leandra wat laat weet het dat daar 'n probleem is met die huidige bestemming.
Sy het ons toe verseker dat ons nie hoef te bekommer oor blyplek en die betaling (die deposito wat ons in vol betaal het) nie.

Dieselfde dag bel Leandra terug en se hulle het vir ons 'n plekkie gekry maar dit was 'n julle paar rand meer en ek se ek sal dit eers met my vrou moet bespreek. Sy se toe "Nee, dis geen probleem nie, hulle het klaar 'n betaling gelaai en hulle gaan die verskil in betaal"

WOW! Waar het jy ooit...

Sal sonder twyfel weer lekkeslaap gebruik vir ons volgende reis bestemmings!!!

Baie Baie Dankie Lekkeslaap.

Baie Duisende Dankies Leandra.

Contact information:
Author: Contact with Author


Offender: Lekkeslaap. co. za

Country: South Africa   State: All Country   City: Cape Town

Category: Traveling & Tourism

comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.